Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Regstappe teen berader wat vrou geld skuld

$
0
0

Regstappe word gedoen teen ’n pastorale berader van Pretoria wat onder meer ‘n Bloemfonteinse vrou geld skuld nadat sy hom moes help om God se werk te doen.

Theuns Schwemmer is hoof van Sowing the Word Ministries wat onder meer praatjies by skole hou om jong mense te waarsku teen dwelms.

Schwemmer se voormalige lewensmaat, Martie Holtzhausen, doen regstappe teen hom omdat hy haar glo R250 000 skuld.

Holtzhausen het by ’n rehabilitasiesentrum in Marquard naby Bloemfontein berading ontvang ná die dood van haar vyfjarige dogter.

Netwerk24 berig die rehabilitasiesentrum is verlede jaar deur die Vrystaatse departement van maatskaplike ontwikkeling gesluit omdat Schwemmer nie ’n lisensie gehad het om dit te bedryf nie.

The post Regstappe teen berader wat vrou geld skuld appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!