Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bewerings van vergiftiging na die dood van Magaqa

$
0
0

Die Valke ondersoek bewerings dat die gewese hoofsekretaris van die ANC-Jeugliga, Sindiso Magaqa, vergiftig is terwyl hy in ‘n hospitaal in KwaZulu-Natal herstel het van ‘n skietwond wat hy in Julie opgedoen het.

Hy is gister dood.

Die Valke sê daar word voorkeur gegee aan Magaqa se lykskouing weens die bewerings.

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula, het beloof dat die polisie nie sal rus voor sy moordenaars opgespoor is nie.

The post Bewerings van vergiftiging na die dood van Magaqa appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!