Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sokkerspeler vra om verskoning

$
0
0
Sokkerspeler vra om verskoning

 

Die sokkerspeler wat Maandagoggend in hegtenis geneem is toe hy glo vinniger as 220 km/h in Johannesburg gejaag het, het om verskoning gevra vir sy optrede.

Happy Quinton Jele van die Orlando Pirates, is gister op die M1-snelweg naby Sandton vasgetrek waar hy volgens die owerhede in BMW teen ʼn gemiddelde spoed van 223 km/h in ʼn 120 km/h-sone gejaag het.

Maroela Media berig Jele is kort daarna in hegtenis geneem en na die Sandton-polisiestasie geneem waar hy formeel van roekelose en nalatige bestuur asook ʼn spoedoortreding aangekla is.

Hy is later op borgtog vrygelaat.

Hy het gisteraand in ʼn verklaring omverskoning gevra vir sy roekelose optrede en dat hy Orlando Pirates se naam in oneer gebring het.

The post Sokkerspeler vra om verskoning appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!