Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA skud sy tegniese resessie af

$
0
0
SA skud sy tegniese resessie af

Syfers wat Statistiek SA bekend gemaak het, toon dat Suid-Afrika sy tegniese resessie afgeskud het met groei van 2,5% in die tweede kwartaal.

Statistikus-generaal Pali Lehohla het in Pretoria gesê dit beteken ‘n positiewe jaarkoers van 1,1%.

Die ekonoom Dawie Roodt van die Efficient-groep sê dit is heelwat hoër as wat verwag is.

The post SA skud sy tegniese resessie af appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!