Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 04 Sep 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Blanke man van Kroonstad dringend opsoek na werk as werktuigkundige in Bloemfontein. Is gekwalifiseerd .
Soek dringend betrekking , het afhanklikes.
Skakel gerus vir Peter by 072 994 6470

Hardwerkende, betroubare en eerlike tuinwerker beskikbaar vir 3 dae per week. Jacob kan ook verf. Vir verwysing skakel 084 6060677

KOOP EN VERKOOPPROGRAM. EK IS TUISVERSORGER. MET MEDIESE ONDERVINDING. WOON IN. VIR BEJAARDES GEE GOEIE SORG. TEL 0722011510 MARINDA

Lisbeth soek adb drie dae werk vir maandae, Dinsdae en Vrydae. Haar kontak nommer is 078 246 7309

DRINGEND GESOEK: TWEE ALGEMENE WERKERS GESOEK ONDERVINDING VAN SWEIS, VERF, MOET KAN WERK MET GEREEDSKAP ELEKTRIESE EN VERKOELING AGTERGROND EN KENNIS SALARIS TUSSEN R6000pm – R10 000pm NA GELANG VAN KENNIS EN ONDERVINDING Stuur na admin@feedgrow.co.za

Sal u asb adverteer by betrekkings gevra Betroubare huishulp vir 3 x per week met verwysing Skakel 0739472244

Benodig drywer met n minimum kode 10 lisensie met n PDP. Skakel Kobus 0719504561

Opsoek na betroubare kode 10 bestuurder met geldige lisensie en pdp… Kontak 0724948805

Soek werk vir goeie, hardwerkende en betroubare tuinier vir Dinsdae, Woensdae of Donderdae.
Skakel Mike by 0833819827

________________________________________________________________________________________

VERKOPE

Ek ‘n Naaldwerk kas, Pfaff naaimasjien en Elna omkapmasjien om te verkoop vir R3000.00
Masjiene moet gediens word.
Kontak persoon: Deidre
Kontak nommer: 076 985 1194

Granite offcuts. 32 stukke te koop vir n R 1800. Die kleur is naastenby aan isis kokino glaze sal los verkoop ook gemiddelde grote is 400×400.Dan ook n gramefoon (nie werkende toestand , 70 jaar oud ) vir R1500 en n ses laai lessenaar vir R 800 skakel vir japie by 079 784 38 79

2. Te koop. Baie mooi grt kroeg. Slegs R4.000ohb kontant. 0824108886

1Hewlett Packard LaserJet 1100 Printer en extra Toner Cartridge R 1000 of naaste anbod Bloem Derek. Skakel 076 303 3910

Koop en Verkoop Afdeling 2 Ek het 2 dose Materiaal verskillende grootes vir R300 het n 6 Fin Olie Verwarmer goeie toestand vir R200 laastens n Colecters VHS Video Item A vsn Hansie Cronje vir R500 Alle pryse onderhandel baar Kontak nr 0834799649 baie dankie

Afdeling 2 , ‘Dekgras te koop’ Dekgras vir lapa tekoop. 350 bondels teen R4,00 per bondel. Kontak Jan by 0731962650

____________________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is opsoek na die DVD – THORNBIRDS dit was ‘n reeks op tv, baie lank gelede.
Sou enigiemand weet waar ek dit kan bestel, my GROOT ASB laat weet waar en hoe.
Baie dankie
TEL NR: 083 410 4002.

Ek is opsoek na slide en klimraam vir kleuter sal dit self gaan afhaal as iemand een het asb.
Skakel 082 520 4223

Gesoek Stukkende kitaar, trompet of trom. Kontak JP 0832837496

GOEIE MIDDAG KAN U DALK VIR MY UITSAAI EK IS OP SOEK NA N KAMER KRY PENSION KAN R14OO BETAAL KAN MY SKAKEL OP O761729546

Te Koop Splinternuwe veiligheids net vir n trampolien. Geskik vir matte tot en met 3m (10 voet) deursnee. Nog in oorspronklike verpakking. Te koop teen halfprys – R600 asook Stootkarretjie (Rollator) vir ouer persone of mense met rug of voet probleme. Bykans nuwe toestand. Soliede rubber wiele met handremme. Winskoop teen R650. Skakel of sms vir fotos. Kontak Jean 083 283 7486

Wie het n spook asem masjien vir parte of n masjien asb
Kontak Nadie 0827002097

Koop en verkoop , 3 soek 5vt sleepwaentjie in goeie toestand , 0824618157

ek soek enige hout om Meubels te maak Hout Skroef Verf vir binne en buite Skakel Martjie 0827732401

Koop en verkoop. Ek is opsoek na inlet manifault vir n Mercedes Bens 1991, 4 cylinder carburetor. Skakel Hennie 0749698614.

____________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

Boerboelhondjies te koop.
Geregistreerde bruin reun en swart teef.
Uitstekende temperament en waghonde. Rondom kinders.
Microchip, ingeent en ontwurm
R 4000 Skakel Quinton 083 377 9035

The post Koop en Verkoop – 04 Sep 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!