Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Groot dele van Johannesburg kry wateronderbrekings

$
0
0
Groot dele van Johannesburg kry wateronderbrekings

Dele van Johannesburg gaan van vanoggend af vir minstens 33 uur lank sonder water wees.

Die gebiede sluit in Randburg, Linden en Bryanston.

Die toevoer word afgesny omdat Rand Water dele van die hoof-waterpypleiding vervang en herstel.

Johannesburg Water sê verbruikers sal ingelig word as dit nodig is om die toevoer langer af te hou.

Tenkwaens is intussen beskikbaar by strategiese punte.

The post Groot dele van Johannesburg kry wateronderbrekings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!