Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Hele raad van Bell Pottinger moet bedank”

$
0
0
Bell Pottinger skuldig aan onetiese optrede

Die medestigter van Bell Pottinger, Tim Bell, sê die hele raad van die Britse
skakelmaatskappy moet bedank weens die projek wat hulle in Suid-Afrika behartig het.

Bell Pottinger is vroeër uit Britanje se vereniging vir skakel- en kommunikasiemaatskappye geskop weens hul hantering van die Gupta-familie se openbare betrekkinge.

Bell sê dit was dom van die maatskappy om die projek te aanvaar.

Bell Pottinger se uitvoerende hoof, James Henderson, het vroeër sy bedanking ingedien.

Vier werknemers is reeds in Julie afgedank.

The post “Hele raad van Bell Pottinger moet bedank” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!