
Die organisasie teen Belastingmisbruik, Outa, het Bell Pottinger se skorsing uit ‘n Britse openbare betrekkinge-owerheid verwelkom.
Dit volg nadat die maatskappy skuldig bevind is weens ‘n veldtog wat hy in Suid-Afrika vir die Guptas gedoen het.
Wayne Duvenage van Outa sê die Suid-Afrikaanse gemeenskap was met reg ontstig oor die maatskappy se optrede en die familie wat hy verteenwoordig het.
The post Outa verwelkom Bell Pottinger se swaar straf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.