Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Onderwyseres slaan leerders met rottang

$
0
0
Onderwyseres slaan leerders met rottang

ʼn Onderwyseres wat leerders glo herhaaldelik met ʼn rottang geslaan het, is met onmiddellike effek geskors nadat ʼn video van die beweerde aanranding aan die lig gekom het.

Die departement van onderwys in KwaZulu-Natal het aangekondig dat dissiplinêre stappe gister geneem is teen die onderwyseres aan die Okumhlophe Secondary School in Umlazi, suid van Durban.

In ʼn video van die voorval kan gesien word hoe ʼn leerder in ʼn skoolbank sit terwyl die onderwyseres langs die skoolbank staan en die leerder oor die rug met die rottang slaan.

The post Onderwyseres slaan leerders met rottang appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!