Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 28 Aug 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Sal u asb adverteer by betrekkings gevra Betroubare huishulp vir Dinsdae en Donderdae met verwysing Skakel 0739472244

KOOP EN VERKOOP PROGRAM EK IS TUISVERSORGER, VIR BEJAARDES, WOON IN. HET GOEIE VERW, DOEN VERSORGING VIR 7JR, MARINDA O722O1151O

_________________________________________________________________________

VERKOPE

Te koop:
Splinternuut 5gat rims nog in boks R3500
Enkel sink – R200
Canoe sonder spaan R700
Skakel / whatzapp 0825339917

EEN KONIGING GROTE CLOUD NINE MATRAS IN GOEIE TOESTANDE VIR R600.00
KONTAK 083 399 0128

Pragtige groot kroeg het R12000 gekos om te installer my prys slegs R4500 reeds uitgehaal. Ohb. First come first serve. Slegs kontant. 0824108886.

Olienhout stompies lengtes wissel R200; Groot krap vrye hout vleis of groente verwerkings borde R80 elk, Blou enkelbed opblaas matrasse R130 stuk sel 0737728890

Koop en verkoop Afdeling 2. Nuwe 57cm lank Stanley Nr 7 hout skaaf R580, Tolle wit en swart hekel gare R60 stuk. NUWE slazenger Premier krieket kolf R160 sel 0835651616

King Carp visvang aasboot, kontrole met hout kis R3500, Soliede Imbuia hout eetkamer riempie stoele R900 stuk met Ronde Imbuia 6sitplek tafel R2650, Defy Slimline Thermo elektriese stoof met 4 glasblad plate R1200 del 0834627523

Koop en verkoop a f d 2 het 2 plaat stofie met oond salton maak baie mooi R400 sell 0837429788

Koop en Verkoop 2.Gront Gym R5000.00 2.Pro Trojan spinner R3500 Kontak Kobus 0823815749

______________________________________________________________________

OPSOEKE

Affeling 3 Soek na iets Ek soek dringend na n rystoel vir my Moeder ons kry net n pensioen en kan nie baie betaal ad iemand dalk vir haar een kan skenk sal ons dit baie waardeer sal ook iets betaal as dit nie te duur is nie kontak my neef by 0834799649 want ek bly in Krugersdorp baie dankie

ek soek afval stukke hout om Meubels te maak enige soort Hout Skroef Enige kleur verf vir binne en buite skakel vir Martjie 0827732401

The post Koop en Verkoop – 28 Aug 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!