Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 23 Aug 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

N betroubare tuinman word benodig in Fichardtpark vir een dag per week.
skakel vir Jaco by 0825744442

22 Jarige man met kode8 lisensie, kan weld en mech werk doen, is bereid om enige iets te doen. Ek is nuut in Bloemfontein. Skakel 082 083 1416

Elias soek werk kan plaveisel en teels le, asook bou en verf en enige herstel rondom die huis 072 347 7121

KOOP EN VERKOOPPROGRAM, EK SOEK WERK. IS TUISVERSORGER VIR BEJAARDES, WOON IN 24H SORG, GOEIE VERW. SEL O6O9248495

Pos vir student om 2 kinders rond te ry na skool. Maandag tot Donderdag
Eie vervoer noodsaaklik
Vergoeding sal onderhandel word tydens onderhoud
Kinders in Willem Postma en Oranje
Andre 0825512433

_________________________________________________________________________________

VERKOPE

Briggs en Stratton grasnyer vir R300.
Skakel Elsabe 0825407018.”
“Ek het ‘n 2de handse Kelvinator tuimeldroër te koop vir R850, Hout cheval te koop. Het een laaitjie en opening daaronder. Prys: R350 asook Eikehout cheval: spieël gekraak net. Het een laaitjie en 2 deurtjies daaronder. Prys: R850.00.
Kontak my by: 0716723806

Ek het tralies vir n Toyota D4D bakkie , R 4000.00
Kontak Eric 082 371 5142

Koop en verkoop Afdeling 2. Laaghout Houtkis met deksel 1200x530x430mm R185, Swart 40 groote m/fiets valhelm R285, Krapvrye dik hout borde 62x32cm vir brood/vleis/groente verwerking R90 sel 0835651616

Koop en verkoop afd 2 ek het n 2 plaat stofie met n oond baie mooi toestand r450 sell 0837429788

Koop en Verkoop Afdeling 1 2 Groot kussings 1,200mx 1.200m swart en grys kleurig Baie netjies R600, Steorofoamballetjies vir gebruik vir Konfettie en stop van kussings R50 per sak asookStaanlamp van rooikoper met Navy skerm R300 084 730 4025

Te koop honderd persent werkende tuimeldroer 8oo rand onderhandelbaar groete vir almal by rosestad 0828128475

Rosestad ruil dis nico ek het 2 swartsakke babakleure 0 tot 8 maande wat ek wil virkoop vir R150 my nomer is 0628398956

Koop en verkoop afdeling 2. Swaar hoerug Imbuia hour eetkamer riempie stoele R1000 stuk, Ronde Imbuia tafel R2750, Defy Slimline under counter elektriese stoof met. 4 Glasblad plate R1450 sel 0834627523

______________________________________________________________________________

OPSOEKE

EK IS OPSOEK NA DIE VOLGENDE CDs ASB
LEON SCHUSTER – DIE VRYPOSTIGE MIKROFOON VOL.1
LEON SCHUSTER – DIE VRYPOSTIGE MIKROFOON VOL.2
LEON SCHUSTER – O SCHUKS DIS 33 JAAR VOL.1
HARRY NAGEL 082 372 2182

Opsoek na tweedehandse beton muur slabs en pale om oor te koop. Skakel 064 755 3772

Ek is opsoek na ‘n lazy boy stoel asb Lorraine 0722222883

“\Is op soek na n baba jack russel hondjie asb
Kontak
Nadie 0827002098

EK DRINGEND OPSOEK NA 2 SLP KAMER KLEIN HOEWE VIR R 3200.00 PM MET PRE-PAID KRAG EN WATER
VOLGENDE AREAS : KENILWORTH, BAINSVLEI , WATERBRON , ABRHAMSKRAAL , GROENVLEI , GROENVLEI , OLIEHILL , BLEOMSPRUIT , ESTORIE , KWAGGAFONTEIN , RIVERSDALE
MOET MOET DIER VREINDELIK WESS ASSEBLIEF , DRINGEND !!!!!!!! EKS N ENKEL PA MET SORBER GEWOONTES , DRINK , ROOK NIE , CHRISTENE MENS ASOOK TWEE GROOT JONG HENNE SOOS BV ROOI LEGHONS, AUSTRALOPS
KONTAK : 082 867 5551

Ek is op soek na 750ml glasbottels om te koop vir inle baie dankie Rita 0829258700

The post Koop en Verkoop – 23 Aug 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!