Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gordhan verwys Duduzane Zuma se ope brief na sy regspan

$
0
0
Kommer oor Gordhan se toekoms

Oud-Finansminister Pravin Gordhan het ‘n ope brief wat president Jacob Zuma se seun Duduzane aan hom geskryf het, na sy regspan verwys.

Zuma skryf daarin dat Gordhan probeer om hom en sy sakebelange te vernieting omdat al sy bankrekeninge gesluit is weens druk wat Gordhan na bewering op finansiële instellings geplaas het.

Zuma se sakebelange met die Guptas het onder skoot gekom van opposisiepartye.

Die politieke ontleder Shadrack Gutto meen sulke openlike aanvalle op Gordhan is ‘n aanduiding dat die Guptas onder druk verkeer.

The post Gordhan verwys Duduzane Zuma se ope brief na sy regspan appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!