
‘n Maatskappy van Mzwanele Manyi van die Progressiewe Sakeforum het die Guptas se mediamaatskappye ANN7 en The New Age vir R450 miljoen gekoop.
Die omstrede familie se Oakbay-beleggingsmaatskappy het die aankondiging gedoen.
Die transaksie met Lodidox volg nadat die Bank van Baroda in Indië ook die Guptas se rekeninge gesluit het soos Suid-Afrika se vier grootste banke verlede jaar gedoen het.
The post Guptas verkoop hul mediamaatskappye appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.