Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Internet-veiling van renosterhoring gaan voort

$
0
0
Internet-veiling van renosterhoring gaan voort

Die omstrede internet-veiling van renosterhoring gaan vandag voort nadat die Hooggeregshof in Pretoria gister die eienaar van die wêreld se grootste renosterplaas, John Hume, toestemming gegee het daarvoor.

Die owerhede het probeer om die veiling te verhoed omdat hulle meen dit sal die internasionale verbod op handel in renosterprodukte skaad en wou nie ‘n permit uitreik nie.

Hume se regspan het die hof daarvan oortuig dat die permit goedgekeur is nadat ‘n verbod op binnelandse handel in Suid-Afrika drie maande gelede opgehef is.

Hy sê hy het ses ton horing in voorraad waarvan hy net 500 kilogram wil verkoop.

The post Internet-veiling van renosterhoring gaan voort appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!