Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kind sterf weens bendegeweld in Kaapstad

$
0
0

Nog ‘n jong kind het die slagoffer van die bendegeweld in Kaapstad geword.

‘n Twaalfjarige meisie is in die waakeenheid van ‘n hospitaal nadat sy in die kop getref is tydens ‘n skietgeveg in Kensington waar sy op haar ouerhuis se stoep gesit het.

Die 16-jarige Octavia Johanessen, wat vroeër doodgeskiet is tydens ‘n skietgeveg tussen bendes in Hanoverpark, word later die week begrawe.

‘n Dapper 5-jarige meisie het intussen die stad se wetstoepassers gehelp om die man op te spoor wat haar na bewering gister in Mitchellsplein verkrag het.

Woordvoerder Wayne Dyason sê geregsdienaars het van die voorval gehoor terwyl hulle die gebied patrolleer het.

The post Kind sterf weens bendegeweld in Kaapstad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!