Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Polisie ontplooi in Kenia tydens presidentsverkiesing

$
0
0
Polisie ontplooi in Kenia tydens presidentsverkiesing

Nagenoeg 180 000 polisiebeamptes en lede van sekuriteitsmaatskappye is landswyd in Kenia ontplooi tydens die hewig betwiste presidentsverkiesing waaraan nagenoeg negentig miljoen mense gaan deelneem.

Die kiesers sal óf vir Uhuru Kenyatta herkies óf vir die veteraan opposisiepolitikus, Raila Odinga, stem.

Die land staal homself vir wydverspreide onrus nadat die veldtog gekenmerk is deur honderde gewelddadige voorvalle.

ʼn Betwiste verkiesing het in 2007 meer as ʼn duisend sterftes tot gevolg gehad.

The post Polisie ontplooi in Kenia tydens presidentsverkiesing appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!