Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aanranding van vroue deur adjunkminister veroordeel

$
0
0

Die minister in die Presidensie Verantwoordelik vir Vroue, Susan Shabangu, sê dat almal wat swyg oor geweld is medepligtig aan die misdaad.

Shabangu het die aanranding van die vroue deur die adjunkminister vir Hoër Onderwys en Opleiding, Mduduzi Manana, veroordeel en die polisie versoek om teen hom op te tree.

Manana het erken hy was die naweek betrokke by dié voorval in ʼn Johannesburgse klub.

Een van die slagoffers, Mandisa Duma, het ʼn klagte van aanranding teen die adjunkminister aanhangig gemaak.

Dit is nie duidelik wanneer hy in hegtenis geneem sal word nie.

The post Aanranding van vroue deur adjunkminister veroordeel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!