
Die Landdroshof op Coligny in Noordwes het die moordsaak van die tiener, Matlhomola Mosweu, tot Oktober uitgestel nadat die aangeleentheid terug verwys is na die ondersoekspan vir afhandeling.
Pieter Doorewaard en Phillip Schutte word aangekla van die moord op Mosweu nadat hulle hom daarvan beskuldig het dat hy sonneblomme op ʼn plaas gesteel het.
Die twee mans se borgtog ter waarde van R5000 is verleng.
The post Coligny-moordsaak uitgestel tot Oktober appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.