
POSTE EN BETREKKINGS
Betroubare huishulp beskikbaar skakel asb 073 947 2244
Ek is n afgetrede boer wat vir 17 jaar by n meenthuis kompleks faktotum was. Het algemene instandhouding gedoen, versekering behartig asook sel to gate hanteer. Ek soek soortgelyke werk. By n ouetehuis skool of enige kompleks. Is nog baie gesond. Oubaas van Niekerk 072 141 2335. Danki.
KOOP EN VERKOOP PROGRAM, SOEK WERK, EK IS TUISVERSORGER VIR BEJAARDES, WOON IN GOEIE SOBER GEWOONTES, TEL MARINDA 0722011510 BFN
______________________________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop: Toploader 8kg wasmasjien vir R800, in werkende toestand asook Micro Fiber haar extentions te koop vir R500, nog nooit gedra blonde van kleur +- 50cm lank. Alle pryse onderhandelbaar. Skakel 083 308 2488
Ek ‘n Naaldwerk kas, Pfaff naaimasjien en Elna omkapmasjien om te verkoop vir R3500.00
Masjiene moet gediens word.
Kontak persoon: Deidre
Kontak nommer: 076 985 1194
Steorofoamballetjies vir gebruik vir Konfettie en stop van kussings R50 per sak asook Staanlamp van rooikoper met Navy skerm R300. 084 730 4025
_________________________________________________________________________________________
OPSOEKE
Afd 3. SOEK. Ek is dringend op soek na ‘n selfoon wat nog in goeie werkende toestand is. Skakel Leon by 0836882718 kantoorure asb
Dringend opsoek na n 2 slaapkamer woonstel met n tuintjie wat diere vriendelik is. Vir +- R4500. Skakel Lene’ 0611635364. Dankie.
KOM ONS RUIL 2 EK IS DRINGEND OP SOEK NA N MEAT MASTER KAN MY SKAKEL BY 07272079 18
Afdeling 3. Baie dringend opsoek na woonstel vir n gesin van 4, 2 dogters 13 en 10 jaar, baie stil en rustig bereid om verwysing te gee. Kontak 0743085544.
_______________________________________________________________________________________
BETAALDE ADV
Luukse vakansie verblyf vir 6 persone vanaf begin Desember tot 25 Desember in Hartenbos. Skakel vinnig om teleurstelling te voorkom.
Skakel vir Karin by 0732826568
The post Koop en Verkoop – 08 Aug 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.