
Die Vryheidsfront Plus het deelgeneem aan die parlementêre oorsigkomitee vir polisie se besoek aan die berugte Glebelands-hostel in Umlazi, suid van Durban.
Dit volg nadat 93 hostel-inwoners die afgelope twee jaar vermoor is sonder dat enigiemand vervolg is.
Die leier van die VF Plus, Pieter Groenewald sê die polisie se reaksie op die vlaag van moorde moet ondersoek word.
The post “Ondersoek polisie se reaksie op moorde by hostel” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.