Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Manana vra om verskoning

$
0
0
Vroue aangerand deur adjunkminister

Die adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, Mduduzi Manana, het verskoning gevra omdat hy die naweek twee vrouens aangerand het by ‘n klub in Fourways‚ Johannesburg.

Manana het die vroue na bewering geklap ná ‘n argument oor die ANC se presidensiële wedloop.

Een van die slagoffers, Mandisa Duma, sê sy en haar niggie is in die parkeerarea van die sentrum aangeval.

Manana sê in sy verskoning dat hy, ten spyte van uiterste provokasie, hom moes beteuel het.

Opposisiepartye eis dat hy afgedank word.

The post Manana vra om verskoning appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!