
Statistiek Suid-Afrika het aangekondig dat die amptelike werkloosheidskoers vir die tweede kwartaal van die jaar onveranderd gebly het.
Die kwartaallikse werkloosheidskoers is op 27,7%.
Efficient Groep se hoofekonoom, Dawie Roodt, sê dit kan toegeskryf word aan ʼn langsame ekonomie.
The post Werkloosheidskoers bly onveranderd appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.