Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vroue aangerand deur adjunkminister

$
0
0
Vroue aangerand deur adjunkminister

Die ANC sê daar is geen plek in die regering vir enigiemand wat ʼn ander persoon aanrand nie.

Vroue aangerand deur adjunkminister

Foto: Times LIVE

Die woordvoerder, Zizi Kodwa, se reaksie volg nadat ʼn opname aan die lig gekom het waarin die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Mduduzi Manana, toegee dat hy vroeg gisteroggend vroue in ʼn klub in Fourways geklap het.

Hy is na bewering as gay uitgemaak.

Die opname is van ʼn telefoon-onderonsie met die broer van een van sy beweerde slagoffers, Mandisa Duma.

Sy het ʼn aanrandingsaak teen Manana aanhangig gemaak.

The post Vroue aangerand deur adjunkminister appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!