
Noord-Korea se enigste bondgenoot, Sjina, het vir Pjongjang opdrag gegee om op te hou met die toets van kernbomme en –missiele.
Dit volg ʼn dag nadat die VN eenparig gestem het om die strengste ekonomiese sanksies tot nog toe teen die Noorde in stel.
Die Amerikaanse president, Donald Trump en die Suid-Koreaanse president Moon Jae-in het laasnag in ʼn telefoonoproep bevestig dat Noord-Korea ʼn toenemende bedreiging inhou vir die grootste deel van die wêreld.
The post Missiele: Sjina gee opdrag om op te hou met toetse appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.