Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Swart egpaar by KFC aangeval deur wit mans

$
0
0
Swart egpaar by KFC aangeval deur wit mans

Die polisie in Pretoria het ʼn beroep gedoen op getuies om na vore te kom nadat ses wit mans verlede week ʼn swart egpaar by ʼn KFC-restaurant in Montana aangeval het.

Vier van die aanvallers is in hegtenis geneem en een is op borgtog vrygelaat.

ʼn Video het in die sosiale media na vore gekom waarvolgens die groep ʼn man bekend as Jacob Sono en sy vrou aanval nadat hy na bewering vir die mans gevra het om vorentoe te beweeg by die deurry-restaurant.

The post Swart egpaar by KFC aangeval deur wit mans appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!