Daar was nog ʼn voorval van poging tot moord by die berugte Glebelands-hostel in Umlazi, suid van Durban.
Daar is altesaam 92 inwoners van die hostel die afgelope jaar vermoor, sonder dat enigiemand vervolg is.
Polisiewoordvoerder, Thulani Zwane sê daar is die afgelope twee jaar wel verdagtes in hegtenis geneem.
Hy het bygevoeg dat ʼn 39-jarige man gisteraand aangeval is.
The post Nog ‘n aanval by Glebelands-hostel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.