Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Ondersoek transaksies tussen Zuma-familie en regering”

$
0
0

Die DA wil hê dat die openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, ondersoek moet instel na beweerde transaksies tussen die Zuma-familie en die regering.

Die partyleier, Mmusi Maimane sê dit volg ná ʼn eedsverklaring deur die voormalige hoofdirekteur van Staatsdiens en Administrasie, Brent Simons, waarin hy beweer dat president Jacob Zuma gejok het oor die bystand aan familielede met die maak van kontak met kabinetsministers en die vasmaak van regeringskontrakte.

Die DA wil hê dat die verklaring openbaar gemaak moet word.

The post “Ondersoek transaksies tussen Zuma-familie en regering” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!