Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Uber-taxibestuurder ernstig beseer in aanval

$
0
0
Uber-taxibestuurder ernstig beseer in aanval

Die ondersoek duur voort nadat ʼn 33-jarige Uber-taxibestuurder ernstige chemiese brandwonde opgedoen het ná hy vroeg gisteroggend in East Town, Johannesburg aangeval is.

Paramedici van ER24 sê die slagoffer het ernstige chemiese brandwonde aan sy gesig en hande opgedoen.

Die aanval, na bewering deur die taxibestuurder se passasier, het plaasgevind nadat hulle by die aflaaipunt aangekom het.

Die polisie sê die aanvaller het met die taxibestuurder se motor weggejaag.

The post Uber-taxibestuurder ernstig beseer in aanval appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!