Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Motorongeluk: Zuma betuig meegevoel

$
0
0
1 parlementslid sterf, 3 kollegas beseer in motorongeluk

President Jacob Zuma het sy meegevoel betuig met die naasbestaandes van die ANC-parlementslid Timothy Khoza wat gister in ‘n motorongeluk in die Boland gesterf het.

Drie ander LP’s, Nomalungelo Gina van die ANC, Ian Ollis van die DA en Cynthia Majeke van die UDM, is ernstig beseer toe hulle buite die Paarl teen ‘n taxi vasgery het.

Bongani Ngqulunga van die Presidensie sê Zuma het die beseerdes beterskap toegewens.

The post Motorongeluk: Zuma betuig meegevoel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!