![Nuwe standbeeld van Nelson Mandela](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/gf-170-150x150.png)
Nelson Mandela se kleinseun, Mandla, wil hê Penguin House Suid-Afrika moet bekend maak watter familielid toestemming gee het vir sy oupa se dokter, Vejay Ramlakan, om ‘n boek oor die oudpresident se laaste dae te skryf.
Die uitgewer het alle kopieë van Mandela’s Last Years onttrek nadat sy weduwee, Graça Machel, met regstappe teen Ramlakan gedreig het weens ‘n vermeende oortreding van dokter/pasiënt-vertroulikheid.
Mandela sê die familie sal nie rus voor die skuldige verskoning gevra het nie.
The post “Wie het toestemming vir Ramlakan gegee?” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.