Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kommissaris glo al 5 keer Doebai toe

$
0
0
GUPTAS GAAN HOFDOKUMENTE INDIEN

Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Tom Moyane, het volgens berigte tussen Junie 2015 en Desember verlede jaar vyf keer Doebai toe gereis terwyl die Gupta-familie terselfdertyd in die Verenigde Arabiese Emirate was.

Dit is volgens berigte tydens dié besoeke dat die Guptas se omstrede oorname van die Optimum-steenkoolmyn gefinaliseer is en hulle Trillian Capital Parners ooreenkomste met Eskom onderhandel het.

Moyane weier om die reise te verduidelik.

The post Kommissaris glo al 5 keer Doebai toe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!