
Die Mededingingskommissie het die meubelvervoerdiens Stuttaford Van Lines aangekla van 649 gevalle van samespannende tenderaansoeke.
Dit hou verband met staatstenders wat aan die maatskappy toegeken is.
Die kommissie vra sy tribunaal om die maatskappy te beboet met 10% van sy jaarlikse omset op elk van die klagtes.
Dit is die meeste aanklagte wat die kommissie nog ooit ingedien het teen ‘n enkele maatskappy.
The post 649 aanklagte teen meubelvervoerdiens appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.