Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC dreig met regstappe teen Zille

$
0
0

Die ANC in die Wes-Kaap dreig met regstappe teen premier Helen Zille om haar te dwing om ‘n kommissie van ondersoek in te stel na moorde op kinders.

27 kinders is reeds vanjaar in die provinsie vermoor.

Die mees onlangse geval was op Riebeek-Wes in die Swartland waar die vyfjarige Kaithlyn Wilson se liggaam Sondag gevind is nadat sy vroeër die dag verdwyn het.

Die ANC sê dit is nou absoluut duidelik dat Zille geensins daarin belang stel om die kommissie aan te stel soos sy al in 2009 beloof het nie.

The post ANC dreig met regstappe teen Zille appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!