
Die Reg om te Weet-veldtog glo daar is ‘n toename in die onwettige spioenering op joernaliste.
Dit volg nadat ‘n gewese amptenaar van Misdaadintelligensie, Bongani Cele, skuldig bevind is aan spioenering op die selfone van twee joernaliste van Sunday Times, Mzilikazi wa Afrika en Stephan Hofstatter.
Karabo Rajuili van die drukgroep sê dit is roetine om op joernaliste te spioeneer.
The post “Daar is ‘n toename in onwettige spioenering op joernaliste” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.