Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC-lid dood in motorongeluk bekend gemaak

$
0
0
ANC-lid dood in motorongeluk bekend gemaak

Die ANC-koukus het bevestig dat die party se parlementslid was vanoggend in die Boland verongeluk het, Timothy Khoza van Mpumalanga is.

Nog drie LP’s is ernstig beseer in die ongeluk naby die Paarl in die Wes-Kaap.

Hulle is Nomalungelo Gina van die ANC, Ian Ollis van die DA en Cynthia Majeke van die UDM.

Jessica Shelver van die provinsiale Onderwysdepartement sê die LP’s is lede van die portefeuljekomitee op Basiese Onderwys wat skole besoek het as deel van hulle oorsigrol.

The post ANC-lid dood in motorongeluk bekend gemaak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!