Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Aansoek ingedien vir die inhegtenisneming van BLF leier

$
0
0
Sanef dien hofaansoek in teen BLF

Die redakteursforum Sanef het ‘n dringende aansoek by die Hooggeregshof in Pretoria ingedien vir die inhegtenisneming van Black First Land First se leier, Andile Mngxitama.

Dit volg nadat lede van die organisasie ‘n vergadering oor staatskaping ontwrig het wat verlede maand in Johannesburg gehou is.

Dit was in stryd met ‘n interdik wat BLF verbied om joernaliste te teiken.

Sanef betoog dat Mngxitama vir drie maande aangehou moet word.

Die aansoek word Dinsdag aangehoor.

The post Aansoek ingedien vir die inhegtenisneming van BLF leier appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!