Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

1 parlementslid sterf, 3 kollegas beseer in motorongeluk

$
0
0
1 parlementslid sterf, 3 kollegas beseer in motorongeluk

‘n Parlementslid is dood en drie kollegas ernstig beseer in ‘n motorongeluk naby die Paarl in die Wes-Kaap.

Die slagoffer is van die ANC en die drie beseerdes Nomalungelo Gina van die ANC, Ian Ollis van die DA en Cynthia Majeke van die UDM.

Jessica Shelver van die provinsiale Onderwysdepartement sê die LP’s is lede van die portefeuljekomitee op Basiese Onderwys wat skole besoek het as deel van hulle oorsigrol.

The post 1 parlementslid sterf, 3 kollegas beseer in motorongeluk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!