Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Goue Leeus-unie se aanbod van die hand gewys

$
0
0

Die Blou Bulle het die Goue Leeus-unie se aanbod van die hand gewys om Saterdag se Curriebekerwedstryd van Pretoria na Johannesburg te verskuif as ‘n voorwedstryd vir die Super-eindstryd tussen die Lions en die Crusaders op Ellispark.

Die Leeus het aangebied dat hulle volgende kragmeting dan op Loftus Versfeld gespeel word.

Sport24 berig dat die Vrystaatse unie ook nie bereid was om hulle onder 19-wedstryd na Ellispark te verskuif nie.

Al die kaartjies vir die eindstryd is uitverkoop en meer as 60 000 toeskouers word op die beroemde veld verwag.

The post Goue Leeus-unie se aanbod van die hand gewys appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!