Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Keniaanse regering “moet veiligheid verskerp”

$
0
0
Keniaanse regering "moet veiligheid verskerp"

Amnestie Internasionaal het ‘n beroep gedoen op die Keniaanse regering om veiligheid te verskerp in aanloop tot aanstaande week se algemene verkiesing.

Dié versoek is gerig ná die moord op die verkiesingsamptenaar, Chris Msando.

Hy was die hoof van Inligtingstegnologie van Kenia se onafhanklike verkiesingskommissie.

Msando is volgens aanduidings voor sy moord gemartel.

Sy liggaam is gister gevind, drie dae nadat hy as vermis aangemeld is.

Amnestie Internasionaal sê sy dood moet onmiddellik ondersoek word.

The post Keniaanse regering “moet veiligheid verskerp” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!