Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VN hou noodvergadering oor Noord-Korea

$
0
0
VN: SA HERKIES VIR NOG 'N TERMYN OP MENSEREGTE-RAAD

Die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad hou vandag ‘n noodvergadering na Noord-Korea se aankondiging dat hy sy eerste tussenkontinentale ballisstiese missiel suksesvol lanseer het.

Kenners meen dit het die vermoë om die Amerikaanse staat Alaska te bereik.

Die VSA en Suid-Korea het intussen ‘n militêre oefening gehou.

Hulle weermagte waarsku in ‘n gesamentlike verklaring dat terughouding, wat ‘n keuse is, die enigste verskil is tussen wapenstilstand en oorlog.

The post VN hou noodvergadering oor Noord-Korea appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!