Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bewustheidsveldtog word bekend gestel

$
0
0
Corruption Watch toegelaat in hofgeding van DA, EFF

Corruption Watch en die instituut vir Sekerheidstudies stel vandag ‘n gesamentlike openbare bewustheidsveldtog in Johannesburg bekend.

Dit fokus op die aanstelling van die nasionale polisiehoof en die hoof van die Valke.

Die veldtog is daarop gemik om ‘n deursigtige keuringsproses te verseker.

Die organisasies sê die aanstellings is van kritieke belang om die stryd teen misdaad en korrupsie te versterk.

The post Bewustheidsveldtog word bekend gestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!