Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vorderingsverslag deur SAUK se tussentydse raad

$
0
0
Tussentydse raad vir SAUK bekragtig

Die SAUK se tussentydse raad sal vandag ‘n vorderingsverslag aan die Parlement se kommunikasie-komitee voorlê.

Die komitee sal ook na verwagting kyk na die getal benoemings wat ontvang is vir kandidate om op die openbare uitsaaiers se nuwe permanente raad te dien.

Die voorsitter van die komitee, Humphrey Maxegwana sê hulle sal ook bepaal of enige tussentydse raadslede benoem is of aansoek gedoen het om op die permanente raad te dien.

Maxegwana sê die raad sal na verwagting terugvoer gee oor vordering met die implemetering van aanbevelings in die ad hoc-komitee se verslag oor die SAUK.

Die proses om ‘n kortlys van kandidate saam te stel, sal moontlik aanstaande week plaasvind.

The post Vorderingsverslag deur SAUK se tussentydse raad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!