Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 31 Julie 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Goei More Ek Is Liza Ek Is Opsoek Na Werk Asb Uitslaap Vir Vyfdag Of Drie Dag My Nommer Is 0638496760 of 0734777943 asb tog dankie

Ek soek huiswerk vir woensdag en donderdag ek is betroubare hardwerkende werker my nr is 0789052305 my naam is Dorkas as verwysing kan julle mev Booysen skakel 0729775500

Opsoek na werk 3 dae in die week ekstra vir my huisbediende. Sy is baie betroubaar en werk baie goed. Skakel gerus 081 854 3982

Afdeling 1 Poste en betrekkings. Gekwalifiseerde Versorger met ondervinding en eie vervoer soek werk. Kontak Jenny by 0630895597

KOOP EN VERKOOPPROGRAM: EK IS TUISVERSORGER BAIE GOEIE VERW, WOON SLEGS IN TEL O722O1151O MARINDA

1 Betroubare pensionares stel belang in werk soos opsigter ens skakel 0833002949

___________________________________________________________________________________

VERKOPE

Tekoop: 2 klein spiels in rame R100 elk
1 spiel in goue raam R170
1 spiel in swart/groen raam R120.00
Tel 0829265196

Ek wil ontslae raak van my kameras.
Indien enigiemand kameras versamel of vir enige doel gebruik kan hulle my skakel.
VIVITAS EZ PAINT ‘N SHOOT BIG VIEW
KODAK EKTRA 100
PREMIER N-5000 -35-70MM FOUCUS LENS
KODAK KB10 R350
TEL NR: 083 410 4002

Te koop: Wasmasjien 8kg te koop vir ‘n R1000 onderhandelbaar, nog in werkende toestand. Skakel 083 308 2488

Ek het n bakkie kappie vir n ouerige bantam bakkie R800 of naaste bod 0837429788

Te koop Chevy Spark enjin 1.2 Lt 4 silinder R3000 Skakel 076 2212 374

Ek het n 5kg Whirlpool AWZ 3303 Tuimeldroeer in baie goeie werkende kondisie te koop vir R1000. Kontak Morne by 0844003948

_______________________________________________________________________________

OPSOEKE

Op soek na n handwapen (kkein) kluis asb Bel 082 322 3328

Op soek na 210l kis vrieskas. Flip 083 655 7374

Soek 5vt sleepwaentjie in goeie toestand , 0824618157

3 Soek dringend klein voertuig in goeie toestand vir kontant skakel Louise 0826701138

EK SOEK – Hallo daar ek soek ‘n 8 voet buis lig net die buis ek het die “fitting” ek nodig net die “tube” maar moet nog in ‘n goeie toestand wees. Skakel my 0797914888. Baie dankie

Op soek na lazyboy stoel vir my man. Groot rug operasie gehad en sukkel om op gewone stoel te sit. Net te duur ons pensionarisse. Tel 051 4343449 me a ADA V D MERWE DANKIE

Dringend hulp benodig en sal vergoed word sodra my vrou weer beter en by die huis is. Vrou lank in hospitaal, is van Sasolburg af en geld het opgeraak by gastehuis, benodig dringend ‘n tydelike slaap plek, waar daar net geslaap hoef te word, geen eet en drinkgoed nodig nie, asb naby Universitas hospitaal, slaap heilig in voertuig. Skakel 083 566 3768

The post Koop en Verkoop – 31 Julie 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!