Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Presidentskandidate: Radebe aanvaar benoeming

$
0
0
Presidentskandidate: Radebe aanvaar benoeming

Die Minister in die Presidensie, Jeff Radebe, het amptelik ‘n benoeming
aanvaar om homself beskikbaar te stel om as president van die ANC verkies te
word.

Radebe het gisteraand die benoeming deur ANC-takke in Pretoria aanvaar
tydens ‘n Nelson Mandela-gedenklesing in Nellmapius.

‘n Aantal ander senior ANC-lede het hulleself al as presidentskandidate beskikbaar gestel, insluitend Adjunkpresident Cyril Ramaphosa, die ANC se nasionale voorsitter Baleka Mbete en die voormalige tesourier-generaal van die ANC, Matthews Phosa.

Die ANC se nuwe leier sal tydens ‘n verkiesingskonferensie in Desember verkies word.

The post Presidentskandidate: Radebe aanvaar benoeming appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!