Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dagga-egpaar: Hof sal betoë aanhoor

$
0
0
Dagga-egpaar: Hof sal betoë aanhoor

Die Hooggeregshof in Pretoria sal vandag betoë aanhoor in die aansoek van
Julian Stobbs en sy vrou, Myrtle Clarke oor die wettiging van dagga.

Stobbs sê hulle wil toesien dat alle Suid-Afrikaners dagga wettig mag gebruik.

Die saak is gister uitgestel nadat die staat sy kommer uitgespreek het oor die media se versoek om die hofsaak regstreeks uit te saai.

Regter Dennis Davis het vroeër in die Hooggeregshof in Kaapstad beslis dat dagga wettig deur volwassenes in die privaatheid van hulle huise gebruik kan word.

Stobbs en Clarke vra egter vir ‘n meer omvattende wettiging van dagga.

The post Dagga-egpaar: Hof sal betoë aanhoor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!