
President Jacob Zuma sê sy regering is verbind daartoe om korrupsie uit te roei en beleggersvertroue te herstel.
Dit volg te midde van groeiende druk op die president om te bedank weens sy bande met die omstrede Gupta-familie.
Vooraanstaande Suid-Afrikaners insluitend politici, sakelui en menseregte-aktiviste het gister onder die vaandel van Future SA ‘n beroep gedoen dat Suid-Afrikaners ‘n optog teen Zuma steun op 8 Augustus, wanneer die mosie van wantroue in die Nasionale Vergadering gedebatteer word.
Zuma het die Afrika boere-vereniging AFASA in Boksburg aan die Oosrand toegespreek.
Hy sê niemand is bo die gereg verhewe nie.
The post “My regering is verbind om korrupsie uit te roei” – Zuma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.