
Byna 761 000 toeriste het Suid-Afrika in Mei besoek.
Statistieke Suid-Afrika (SSA) sê dit is 6,7% meer as in Mei 2016.
Die meeste oorsese besoekers – byna 35 000 – was van Amerika, maar daar was ook ‘n groot styging in die getal toeriste uit Brasilië en Frankryk.
Daar was ook ’n toename in die getal besoekers uit ledelande van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap.
The post Meer toeriste besoek SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.