Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nog 9 skole kry briewe oor godsdienspraktyke

$
0
0
"Skole moet toesig oor kinders opskerp"

Die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie sê nog nege skole gaan briewe ontvang oor beweerde onwettige godsdienspraktyke.

Die voorsitter, Hans Pietersen, sê die skole dwing Christenskap op die kinders én onderwysers af.

Die Hooggeregshof in Johannesburg het op 28 Junie bevind dat een geloof by openbare skole nie bo ’n ander een bevorder mag word nie.

The post Nog 9 skole kry briewe oor godsdienspraktyke appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!