Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 senior bestuurders van UJ geskors

$
0
0
2 senior bestuurders van UJ geskors

Die Universiteit van Johannesburg het bevestig dat twee senior bestuurders
geskors is hangende ‘n ondersoek na bewerings teen hulle.

Die Sunday Independent het gister berig dat die bestuurders beskuldig word van bedrog van R25 miljoen.

News24 berig dat die universiteit se woordvoerder, Herman Esterhuizen, nie wou sê waaroor die aantygings gaan nie, maar bevestig het dat ‘n volle forensiese ondersoek aan die gang is.

The post 2 senior bestuurders van UJ geskors appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!