Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 sterf, 16 beseer deur stormloop by ENB stadion

$
0
0
2 sterf, 16 beseer deur stormloop by ENB stadion

Die DA wil hê dat die sokkerbeheerliggaam, Safa, ‘n ondersoek moet gelas
oor waarom die wedstryd tussen Kaizer Chiefs en Orlando Pirates toegelaat is om voort te gaan ondanks die stormloop Saterdag by die ENB stadion in
Johannesburg.

Twee mense is dood en 16 beseer toe oproer onder sokkerondersteuners uitgebreek het weens die beweerde verkoop van vervalste kaartjies.

Safa stel reeds ondersoek na die voorval in.

‘n Woordvoerder van die DA, Tsepo Mhlongo, sê die DA ondersteun Safa se ondersoek, maar wil ook weet waarom die wedstryd voortgegaan het ondanks die gebeure buite die stadion.

The post 2 sterf, 16 beseer deur stormloop by ENB stadion appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!